Skip to main content

ENGLISH | AFRIKAANS

AANLYN WETENSKAP LESSE

VIR GRAAD 9 NATUURWETENSKAP: CHEMIE & FISIKA

VIR GRAAD 10-12 WETENSKAP

SLUIT IN VIDEO LESSE, NOTAS, TOETSE EN ANTWOORDE

IDEAAL VIR TUISONDERRIG EN SKOLE

GESKIK AS EKSTRA KLASSE VIR INDIVIDUELE LEERDERS

DEK SA (KABV) EN IEB KURRIKULUM

DEMO LESSE
PRYSE
leerders

JAAREIND SPESIALE AANBIEDING!

Betaal vir 9 maande
Kry 12 maande
Geldig vanaf 1 Desember tot 31 Desember 2023
leerder graphic
Geaffilieer met:

OORSIG

VANAF 2016

HOEKOM IS FISIESE WETENSKAP BELANGRIK

  • Fisiese Wetenskap is ‘n vereiste vir baie tegniese beroepe, asook mediese velde.
  • Fisiese Wetenskap help ‘n mens om logies te dink en te redeneer.
  • Sukses in Fisiese Wetenskap bou selfvertroue.
  • Fisiese Wetenskap open deure vir wyer beroepskeuses.

HOEKOM MOET JY YOUCANDOSCIENCE GEBRUIK?

  • Dit dek die Graad 9 Natuurwetenskap: Cheme & Fisika kurrikulum
  • Dit dek die Graad 10-12 Fisiese Wetenskap kurrikulum.
  • In lyn met die KABV en IEB kurrikulum.
  • Lesse is gestruktureerd en duidelik uiteengesit.
  • Beskikbaar in Engels en Afrikaans.
  • Ontwikkel deur ervare Fisiese Wetenskap onderwysers.
  • Sluit in Fisiese Wetenskap hersieningslesse.
  • Sluit eksamen-tipe vrae in vir Graad 9 – 12.
  • Ideaal is vir toets en eksamen voorbereiding.
  • Tegnologie vorm ‘n belangrike deel die opvoedkungige proses.
  • Ideaal vir Herfs-, Winter- en Lenteskole.
  • Kan gebruik word tydens Wetenskap kampe.

WAT HET JY NODIG OM DIE PROGRAM TE GEBRUIK?

  • Internet toegang
  • ‘n Rekenaar, skootrekenaar, tablet of slimfoon
HOE DIE PROGRAM WERK
BESKIKBARE LESSE

DIE SKRYWERS

LINDA

Linda Marais

Linda Marais is a qualified Physical Science teacher with 25 years’ experience in the classroom, followed by 10 years as part of a programme to bring science education to disadvantaged communities. While working in rural areas, she realised the great need for affordable, quality e-learning programmes to make science education accessible to the South African population, irrespective of location.


THEO

Theo Marais
Theo Marais started his career as a Physical Science teacher and later followed a successful technical career in Armscor and Atomic Energy Corporation. He also managed several manufacturing plants in various industries.

Together Linda and Theo have created a quality Physical Science e-learning programme based on the South African curriculum, covering Grades 10 to 12.

ONS VISIE

SUKSES BEREIKBAAR VIR ALMAL

Ons glo alle vlakke van leerders kan baat vind by YouCanDoScience – diegene wat wetenskap moeilik vind, kan op hul eie tyd leer, terwyl ‘n vinning en skerp leerder begrippe kan versterk en toets.

Toeganklik vir almal

Kwaliteit wetenskap lesse teen bekostigbare pryse

Bou leerder se selfvertroue op

Verantwoordelikheid by leerders

Ondersteun Fisiese Wetenskap onderwysers

Borg geleenthede vir maatskappye en individue

OORSIG EN ASSOSIASIES

“The programme is fantastic because it can help an average learner like myself be more confident. It is easy to understand and easy to use.”
– JORDAN KALALA, GR. 11 LEERDER

480

LESSE

2360

LEERDERS

9

PROVINSIES

WAT SÊ LEERDERS EN OUERS

I really enjoy your program and it helped me a lot to prepare for the exams because I understood the work better.

Alida vd Westhuizen
Gr. 12 leerder
Tiaan’s marks improved from 56% to 94%. He is convinced that it is due to your program, as they did not have online classes. Many thanks for an excellent program, value for money and excellent service.

Lize Rossouw
Tevrede ouer
Best program ever.  Any parent with a child who has physical science as a subject can really invest in this. It is worth every cent. Thank you guys!!!!!

Satisfied Parent
Gr. 10 leerder

KOM ONS LEER SAAM!

Enige tyd toegang tot video lesse, notas en toetse op alle plekke
BEGIN NOU LEER!

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA