HOE DIT WERK

PRYSE

Persoonlike Fisiese Wetenskap ekstra klasse word per uur geprys en is baie duur. Om Fisiese Wetenskap ekstra klasse bekostigbaar en meer vryelik beskikbaar te maak, bied YouCanDoScience verskillende pakkette aan wat die leerders volle toegang tot al die lesse van al die grade gee, 24 uur per dag.
REGISTREER VANDAG!
student by lessenaar

1 LEERDER:

1 Maand:
R 360.00
3 Maande:
R 580.00
6 Maande:
R 945.00
9 Maande: R 1260.00
12 Maande: R1470.00

FAMILIE – 2 LEERDERS:

1 Maand:
R 640.00
3 Maande:
R1020.00
6 Maande:
R 1725.00
9 Maande: R 2310.00
12 Maande: R 2730.00

FAMILIE – 3 LEERDERS:

1 Maand:
R 915.00
3 Maande:
R 1410.00
6 Maande:
R 2390.00
9 Maande: R 3213.00
12 Maande: R 3780.00
YouCanDoScience het ook ‘n koopbewys stelsel vir enigeen wat graag ‘n leerder wil borg. Koopbewyse vir 1, 3, 6, 9 en 12 maande is beskikbaar: Pryse soos hierbo.

Vir skole wat die program vir hul leerders wil aanbeveel gee ons grootmaat afslag as die skool bereid is om te help met die administrasie van die koopbewyse.

Pryse van skool/tutor sentrum koopbewyse hang af van die aantal leerders.

Vir maatskappy wat graag ‘n skool of werkers se kinders wil borg, Korporatiewe Sosiale Investering (CSI) en Korporatiewe Sosiale Verantwoordelikheid (CSR) geleenthede is beskikbaar.
Kontak ons by info@youcandoscience.co.za vir meer inligting en ‘n sakpas oplossing.
Kontak ons by info@youcandoscience.co.za vir meer inligting en ‘n sakpas oplossing.

KOM ONS LEER SAAM!

Kry toegang vir al die video lesse, notas en toetse.
BEGIN VANDAG LEER!