Hoe dit werk
Pryse
Persoonlike Fisiese Wetenskap ekstra klasse word per uur geprys en is baie duur. Om Fisiese Wetenskap ekstra klasse bekostigbaar en meer vryelik beskikbaar te maak, bied YouCanDoScience verskillende pakkette aan wat die leerders volle toegang tot al die lesse van al die grade gee, 24 uur per dag.
1 Leerder:
1 Maand: | R 330.00 |
3 Maande: | R 525.00 |
6 Maande: | R 900.00 |
9 Maande: | R 1200.00 |
12 Maande: | R 1400.00 |
Familie – 2 Leerders:
1 Maand: | R 580.00 |
3 Maande: | R 950.00 |
6 Maande: | R 1650.00 |
9 Maande: | R 2200.00 |
12 Maande: | R 2500.00 |
Familie – 3 Leerders:
1 Maand: | R 900.00 |
3 Maande: | R 1450.00 |
6 Maande: | R 2460.00 |
9 Maande: | R 3240.00 |
12 Maande: | R 3600.00 |
Vir skole wat die program vir hul leerders wil aanbeveel gee ons grootmaat afslag as die skool bereid is om te help met die administrasie van die koopbewyse.
Pryse van skool/tutor sentrum koopbewyse hang af van die aantal leerders.
Vir maatskappy wat graag ‘n skool of werkers se kinders wil borg, Korporatiewe Sosiale Investering (CSI) en Korporatiewe Sosiale Verantwoordelikheid (CSR) geleenthede is beskikbaar.
Kom ons leer saam!
Kry toegang vir al die video lesse, notas en toetse.