HOE DIT WERK
LESSE
Vir leerders wat Fisiese Wetenskap ekstra klasse benodig, maar dit nie kan bekostig, of nie plaaslik toegang daartoe het nie, bied YouCanDoScience die leerders die geleentheid om Fisiese Wetenskap teen hul eie tempo, in die gerief van hul eie huis te bemeester, wanneer dit hulle pas. Die manier waarop die lesse uiteengesit is, maak dit ideaal vir tuisonderrig. Vir leerders wat aanvullend Fisiese Wetenskap eksamens moet skryf, is die hersieningslesse, met omvattende opsommings na elke komponent, maar ook toegang tot die detail individuele lesse, as dit nodig is om basiese kennis weer op te knap, asook ‘n volledige wetenskap woordeboek net wat hul nodig het! Die wyse waarop die lesse gestruktureer is, maak dit ‘n ideale hulpmiddel vir wetenskap kampe, Herfs-, Winter- en Lenteskole, waar leerlinge begrippe kan hersien of op datum kom met fisiese wetenskap lesse wat hul gemis het. Verder bied die lesse die geleentheid aan minder ervare onderwysers om bemagtig te word in die onderrig van moeilike begrippe of waar onervare onderwysers gelei word oor hoe om ‘n moeilike les aan te bied. Maatskappye kan as deel van hulle CSI verantwoordelikheid leerders of skole borg, teen ‘n baie bekostigbare tarief, in die omgewing waaruit hul werkers getrek word. Die terugvoer fasiliteit maak dit moontlik vir die CSI bestuurder om die vordering van leerders te monitor.
Graad 9
Kragte
Effek van kragte
Kontak kragte
Gravitasie krag
Gewig
Magnetiese kragte
Elektrostatiese kragte
Kragtepare
Gebalanseerde kragte
Wetenskaplike ondersoek: Massa & Gewig
Elektriese stroombane
Elektrisiteit
Fisika Eksamen Vrae
Elektriese stroombaan
Elektrisiteit
Verbindings
Voorstelling van elemente
Ioonvorming
Verbindings
Wetenskaplike name
Skryf van formules
Algemene name
Chemiese reaksies
Balansering met mikroskopiese voorstelling
Balansering sonder mikroskopiese voorstelling
Reaksies met suurstof
Nie-metale
Roes
Wetenskaplike ondersoek: Roes & Lab veiligheid
Sure & Basisse
Indikators & pH
Neutralisasie
Sure met metaaloksiedes
Sure met metaalhidroksiedes
Sure met metaalkarbonate
Sure met metale
Toepassings
Chemie eksamen vrae
Chemiese reaksies
Reaksies met suurstof
Sure en basisse
Graad 10
Meganika
Golwe, Klank & Lig
Elektrisiteit & Magnetisme
Fisika Eksamen Vrae
Energie
Elektrostatika
Elektriese stroombane
Materie & Materiale
Chemiese verandering
Chemie Prakties
Chemie eksamen vrae
Fase van materie
Die atoom
Die Periodieke Tabel
Chemiese binding
Chemiese verandering
Graad 11
Meganika
Golwe, Klank & Lig
Elektrisiteit & Magnetisme
Fisika Eksamen Vrae
Newton se wette
Elektrostatika
Elektromagnetisme
Elektriese stroombane
Fisika Prakties
Materie & Materiale
Chemiese verandering
Chemiese sisteme
Chemie Eksamen Vrae
Intermolekulêre kragte
Kwantitatiewe aspekte
Ideale gasse & termiese eienskappe
Chemiese verandering
Chemie Prakties
Graad 12
Meganika
Golwe, Klank & Lig
Elektrisiteit & Magnetisme
Fisika Prakties
Fisika Eksamen Vrae
Materie & Materiale
Chemiese verandering
Chemiese sisteme
Chemie Prakties
Chemie Eksamen Vrae
Hoeveel elke afdeling tel in die eksamen
Meganika:
- Vektore
- Newton se Wette
Elektrisiteit & Magnetisme:
- Elektrostatika
- Elektromagnetisme as agtergrond kennis
- Elektriese stroombane
Materie & Materiale:
- Intermolekulêre kragte
Chemiese verandering:
- Stoigiometriese berekeninge
- Energie & Chemiese verandering
- Redoksreaksies as agtergrond kennis
Vraestel 1 | Graad 10 | Graad 11 | Graad 12 |
---|---|---|---|
Meganika | 50% | 45% | 42% |
Golwe, Klank & Lig | 27% | 21% | 11% |
Elektrisiteit & Magnetisme | 23% | 34% | 37% |
Materie & Materiale | *10% |
||
Vraestel 2 | |||
Materie & Materiale | 47% | 40% | 32% |
Chemiese Verandering | 47% | 53% | 56% |
Chemiese Sisteme | 6% | 7% | 12% |
VRAESTEL 1 | |||
Meganika | Graad 10 50% | Graad 11 45% | Graad 12 42% |
Golwe, Klank & Lig | Graad 10 27% | Graad 11 21% | Graad 12 11% |
Elektrisiteit & Magnetisme | Graad 10 23% | Graad 11 34% | Graad 12 37% |
Materie & Materiale | Graad 12 *10% |
||
VRAESTEL 2 | |||
Materie & Materiale | Graad 10 47% | Graad 11 40% | Graad 12 32% |
Chemiese Verandering | Graad 10 47% | Graad 11 53% | Graad 12 56% |
Chemiese Sisteme | Graad 10 6% | Graad 11 7% | Graad 12 12% |
Kom ons leer saam!
Enige tyd toegang tot video lesse, notas en toetse.