English | Afrikaans
Aanlyn Wetenskap lesse
Vir Graad 9 Natuurwetenskap: Chemie & Fisika
Vir Graad 10-12 Wetenskap
Sluit in video lesse, notas, toetse en antwoorde
Ideaal vir tuisonderrig en skole
Geskik as ekstra klasse vir individuele leerders
Dek SA (KABV) en IEB kurrikulum
Oorsig
Vanaf 2016
Hoekom is Fisiese Wetenskap belangrik
- Fisiese Wetenskap is ‘n vereiste vir baie tegniese beroepe, asook mediese velde.
- Fisiese Wetenskap help ‘n mens om logies te dink en te redeneer.
- Sukses in Fisiese Wetenskap bou selfvertroue.
- Fisiese Wetenskap open deure vir wyer beroepskeuses.
Hoekom moet jy YouCanDoScience gebruik?
- Dit dek die Graad 9 Natuurwetenskap: Cheme & Fisika kurrikulum
- Dit dek die Graad 10-12 Fisiese Wetenskap kurrikulum.
- In lyn met die KABV en IEB kurrikulum.
- Lesse is gestruktureerd en duidelik uiteengesit.
- Beskikbaar in Engels en Afrikaans.
- Ontwikkel deur ervare Fisiese Wetenskap onderwysers.
- Sluit in Fisiese Wetenskap hersieningslesse.
- Sluit eksamen-tipe vrae in vir Graad 9 – 12.
- Ideaal is vir toets en eksamen voorbereiding.
- Tegnologie vorm ‘n belangrike deel die opvoedkungige proses.
- Ideaal vir Herfs-, Winter- en Lenteskole.
- Kan gebruik word tydens Wetenskap kampe.
Wat het jy nodig om die program te gebruik?
- Internet toegang
- ‘n Rekenaar, skootrekenaar, tablet of slimfoon
Die Skrywers
Linda
Theo
Ons visie
Sukses bereikbaar vir almal
Ons glo alle vlakke van leerders kan baat vind by YouCanDoScience – diegene wat wetenskap moeilik vind, kan op hul eie tyd leer, terwyl ‘n vinning en skerp leerder begrippe kan versterk en toets.
Toeganklik vir almal
Kwaliteit wetenskap lesse teen bekostigbare pryse
Bou leerder se selfvertroue op
Verantwoordelikheid by leerders
Ondersteun Fisiese Wetenskap onderwysers
Borg geleenthede vir maatskappye en individue
Oorsig en Assosiasies
“The programme is fantastic because it can help an average learner like myself be more confident. It is easy to understand and easy to use.”
– Jordan Kalala, Gr. 11 Leerder
Lesse
Leerders
Provinsies
Wat sê Leerders en Ouers
I really enjoy your program and it helped me a lot to prepare for the exams because I understood the work better.
Tiaan’s marks improved from 56% to 94%. He is convinced that it is due to your program, as they did not have online classes. Many thanks for an excellent program, value for money and excellent service.
Best program ever. Any parent with a child who has physical science as a subject can really invest in this. It is worth every cent. Thank you guys!!!!!
Kom ons leer saam!
Enige tyd toegang tot video lesse, notas en toetse op alle plekke